Jongste nuus:
» Die Rekord Koerant berig .... xxx
» Dankie aan my wonderlike Borge!
» ATKV Lier toekenning
 - Nog nuus artikels

Huidige gebeure:
» Live op Jukebox Kyknet
» Gospel Fees Zastron
» Gospel fees saam met Manuel Escorcio
 - Nog gebeure

Los 'n Boodskap vir Esti

[ Klik hier om jou Boodskap te stuur ]

Naam: hannes van der merwe
Stad: potchefstroom
Epos: mjmj@mtnloaded.co.za
wel as die son sy glans veskuyning maak en mens hoor hoe di voeltjies tjirp esti esti esti, da gaan dit vowaar n stunning dag weec. elo bekki. wil graag geluk wens met giistraand op jukeb. wat ek gesien en gehoor het gistraand voorspel n majistiese lewe vol onspirasie. wat eeke wel wil uitvoind, is dat ek n paar treffers geskryf het, wat eke graag op die map wil sien. reply my asb op my mail. groete bekkie. hannes van der merwe.

Datum: 2011-11-28


Naam: Nico van Heerden
Stad: Klerksdorp
Epos: Nico.vanheerden@ananzi.co.za
Hi Esti, baie dankie vir jou vertoning in die Klerksdorp Mall gister. Dit was fantasties. Jy helder sommer die plek op met jou sang en fantastiese persoonlikheid. My seuntjie, Jason, hou vas aan daai getekende poskaart van jou en het sommer almal gewys wat die mooi tannie gegee het. Dis net jammer jy is nie n plaaslike jong vrou nie, anders sou ons meer van jou te sien kon kry. Laat weet wanneer jy weer Klerksdorp toe kom. Verder, sterkte met jou sang loopbaan. Ek glo ons gaan nog baie van jou hoor. Wees geseend. Nico

Datum: 2011-11-27


Naam: Cobus
Epos: cobus.bester@gmial.com
Ek het al van jou opvoerings gesien. Ek kan nie wag vir jou vertoonoing by Hartbeespoort nie. Ek sal jou graag wil ontmoed. Wat is die kans vir 'n getekende foto? Al die liefde in die wereld Kabous #$%*&XOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXO#$%*&

Datum: 2011-10-13


Naam: Morne de Villiers
Stad: Somerset West, Kaapstad
Epos: morne@axxess.co.za
Hi Esti Baie dankie vir die pragtige musiek en die rolmodel wat jy vir ons almal is. Ek dink regtig ons Liewe Vader mis een van sy engele. Jy het regtig 'n goeie gawe van ons liefste Herder ontvang. Ek hoop dat jy nog vir baie jare ons sal inspireer met jou pragtige musiek en glimlag. Ek is opsoek na jou nuutste CD, "Breek die ruite oop". Ek het al orals gesoek, maar kan nerens een kry nie. Laat weet asseblief waar ek een kan koop. Baie dankie Morne

Datum: 2011-08-21


Naam: Gerhard jacobsz
Stad: Pretoria
Epos: Gjjacobsz@gmail. Com
Go girl. Ek het jou cds gekoop en is werklik pragtig. Hou asb jou voete plat op die aarde en nie soos sekere ongeskikte afrikaanse sangers. Nie. Dit gaan jou maak of breek. Baie sterkte en gkd se reikste steun met jou loopbaan

Datum: 2011-06-15


Naam: Petrus
Stad: Klerksdorp
Epos: 0712566982@vodamail.co.za
My boodskap is dat jy pragtig is en ek wil meer inligting he waar ek jou musiek kan bekom groete van petrus

Datum: 2011-05-22


Results 1 to 6 of 69   <<< Start    Next 6 >>    End >>>

Tuisblad | Biografie | Musiek | Lirieke | Kalender | Nuus | Fotos | Boodskappe | Kontak

Powered by PE Church Net / Easy CMS Website Builder