NuusSpesiale Dankie aan my Borge!!!!!
Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om my borge te bedank vir hulle ondersteuning! Ek is regtig die gelukkigste sangeres om deur die die volgende geborg te word...
- Oasis Water Oos-Moot - Thelma & Dirk Grabie baie dankie vir al julle liefde & ondersteuning! Sonder Oasis Oos-Moot water is dit vir my onmoontlik om so vars & gesond op die verhoog te kan staan! Vir die mense in Pretoria omgewing gaan besoek gerus hulle winkel op die H/V 24ste & Ben Swart Straat, Villeria vir die beste diens in SA of kontak hulle gerus vir bestellings & vir die mooiste "custom made labels" vir 'n spesiale geleentheid. Tel 0123316578/ oos-moot@oasiswater.co.za
- Lazarus Motor Company - Ek is so bevoorreg om met die Wêreld Kar van die Jaar rond te ry, die baie sexy & die mees ekonomiese motor op die pad.....Mazda 2, ek sal fotos oplaai van my splinternuwe sexy & classy groen masjien :-) Vir enige een wat oorweeg om 'n kar te koop kontak vandag vir bartel@laz.co.za
- Nails for All - Baie dankie Erica dat jy sorg dat my naels altyd in "tip top shape" is vir elke geleentheid. Mense Erica mag maar, sy laat my soos 'n prinses voel, so vir die dames wat ook soos 'n prinses wil voel kontak vir Erica 0828705853/0128048896
Datum: 2010-06-22
Terug na nuus |